Dodo Nyoka Jannaman Скачать

Dodo Nyoka Jannaman

Dodo Nyoka

Jannaman

21 прослушивание
03:26
Все треки Dodo Nyoka Текст песни
Создайте песню с именемНейросеть напишет и споёт за 2 минуты · от 11 ₽Создать
Слушать
Скачать песню

Текст песни «Jannaman»

Dodo Nyoka

Janne man kan want niemand kan soos Jan
Kan hy hou van 'n vrou van Japan
'N Man soos 'n Hilux
'N Soes 'n Hilux
En Rocco Rocco kom van Boksburg Noord
Hy hou van Vrydae, Bike ry en baklei
Hy hou van rock and roll

Ons het gewerk deur die dag
Ons het gejag in die nag
Ons het gesweef al die pad, die pad, die pad
Ons kom plaas toe
Ons het die biltong gehang
Ons het die slange gevang
En die manne was nou bang, bang, bang
Behalwe Janneman

En Brendon is 'n bees van Bloemfontein
Hy boer met boerpampoene
En hy hou van braai
En 'n dubbel brandewyn
En Marno was 'n man daar van Magaliesburg
Hy hou van visvang, rustigheid langs die dam
Hy luister Bob Marley

Ons het gewerk deur die dag
Ons het gejag in die nag
Ons het gesweef al die pad, die pad, die pad
Ons kom plaas toe
Ons het die biltong gehang
Ons het die slange gevang
En die manne was nou bang, bang, bang
Behalwe Janneman

Ons het gevis langs die dam
Het gesing langs die vlam
Het gepraat op die plaas
Het gekuier in die aand
Ons hoor die boerboele blaf
Dis tyd om te jag

Janneman kan want niemand kan soos Jan
Kan hy hou van 'n vrou van Japan
'N Man soos 'n Hilux
Soos 'n Hilux
Janneman kan want niemand kan soos Jan
Kan hy hou van 'n vrou van Japan
'N Man soos 'n Hilux
Soos 'n Hilux

На странице доступен трек Jannaman от Dodo Nyoka (03:26). Слушайте онлайн или загрузите в mp3 в один клик бесплатно на свое устройство — выше есть текст песни.

Другие песни Dodo Nyoka

Свежее на Muzfrog

Все новинки →